THE " BLAKERMAKER "Art in Parys - Metal Artwork & Metal Artwork Gallery The name " Blakermaker " is truly Afrikaans and can't be translated into English. It has been 21 years since Dave Strydom, a Boilermaker at the time, started with his hobby to make candlesticks and flowers out of steel. Die Blakermaker is now already 15 years old and a famous landmark In Parys. 35 thousand gecko's That's how many gecko's have been made to date, not to mention all the birds, wild animals, hanging and standing flowers. Die Blakermaker's art works are proudly displayed throughout South Africa and some even overseas. "The secret is hard work, perseverance and the ability to be very creative?" says Dave. Die Blakermaker's art pieces are not only works of art, but as Dave says Iiving samples of creativity that will bring a new understanding and appreciation for art to every art lover and collector". Each artwork is designed and created with practicality in mind and most of the art work has lights behind them that completely livens them up at night. DIE BLAKERMAKERDie naam "Blakermaker" is eg Afrikaans en kan nie vertaal word na Engels toe nie. Dave Strydom het 21jaar gelede as Boilermaker met die stokperdjie begin om kersblakers en staalblomme te maak. Nietemin het Dave besef dat dit so gewild sou raak dat hy 6jaar later sy werk as boilermaker kon laat vaar en n besigheid in Parys begin het. "Die Blakermaker" bestaan vandag al reeds 15 jaar en is n bekende baken in Parys. 35 duisend cecho's? Dis hoeveel daar gemaak is tot op hede, dan praat ons nie eers van al die voels, wilde diere, hang en staanblomme nie. "Die Blakermaker se werke pryk van regoor Suid-Afrika tot oorsee. Die geheim is hardewerk, deursettings vermoe en baie kreatiewe tyd. "Die Blakermaker" se kunswerke is nie net n kunswerk nie, Dave se die werke moet lewe. Elke kunswerk het n lig agter wat dit laat lewe in die aand, dit moet prakties ook wees. Dave werk vandag saam met sy vriend "Pieter Vermeulen" Pieter is die moderne een wat met die idee vorendag gekom het om staal en skilderye saam te kombineer. Moderne ligte is weer sy passie. Dave & Pieter werk vandag saam met 6 ander skildenaars. "Die Blakermaker" is oop van Dinsdae tot Sondae vanaf 9h00 – 17h00, vakansie dae ook. Doen jouself die guns en gaan kyk maar gerus, daar wag n verrassing van verskeie kuns & kunswerke. Breestraat 36 |