Koshuis

skool

Die skool beskik oor ‘n netjiese, goed toegeruste moderne koshuis met slaapplek vir 100 leerders. Toegewyde personeel sien om na elke leerder se behoeftes. Die koshuis bied ook 'n dagsorgfasiliteit met middagetes aan vir ander leerders.

 
Koshuistariewe:

R2 000 per kwartaal.

Vir meer inligting kontak die koshuisvader, mnr. Charles Pieterse, by 084 668 1205.