MNR. EN MEJ. HOËRSKOOL PARYS : 14 AUGUSTUS 2010 |
|
![]() |
|
Wat ’n besonderse glansgeleentheid wat die skool en die dorp beleef het! |
|
![]() |
|
KATEGORIE WENNERS: MNR. FOTOGENIES – Zandré Taute |
|
![]() |
|
Werner Dey het weereens hierdie jaar die meisies laat skitter in die mooiste aandrokke wat hy spesiaal vir elke meisie gemaak het. Die hoofborge vir die aand was WERNER DEY, MR. PRICE, PICK ’n PAY, STONEHENGE, VAAL DE GRACE en LEWIS STORE PARYS. Hoërskool Parys wil graag sy dank en waardering uitspreek aan al die borge asook ieder en elk wat daartoe bygedra het om hierdie aand ’n onvergeetlike en suksesvolle geleentheid te maak.
|
|
![]() |
![]() |
Emeul Jansen van Vuuren |
Bianca Mare |
![]() |
![]() |
Lee-Marie Fouche |
Minette van Wyk |
![]() |
![]() |
Tanja Smit |
Inette Ferreira |
![]() |
![]() |
Michael Lombard |
Talita Burger |
![]() |
![]() |
Annari Fourie |
Ashley Olson |
![]() |
![]() |
Gerhard de Lange |
Belinda Norwie |
![]() |
![]() |
Laura van der Schyff |
Carina Swartz |
![]() |
![]() |
Jomarie Bezuidenhout |
Tiaan Cronje |
![]() |
![]() |
Carla Burger |
Shanice Jordaan |
![]() |
![]() |
Leo Jordaan |
Isabel Schlebusch |
![]() |
![]() |
Lettie Groenewald |
Zandre Taute |
![]() |
![]() |
Tiaan Dreyer |
Carlo Smit |