 |
| Naam en Van: |
Lucien van Zyl |
| Verjaardag: |
3 Februarie |
| Waar skool gegaan: |
Barkly Wes |
| Waar studeer: |
Stellenbosch en UOVS |
| Kwalifikasies: |
B.Sc. H.O.D. |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Lewenswetenskappe |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Een of ander mediese beroep |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Natuur |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Meryl Streep |
| Gunsteling gereg: |
Braaivleis |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees / Tennis / Muubal / Oefen in die gymnasium |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Die wêreld deur reis |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Ligte Afrikaanse musiek |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Toer na Europa |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
"Chocolates" |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
Die lewe |
| Die grootste verleentheid ooit: |
‘n Sondag toe ek by die kerk instap vir die erediens toe spreek die predikant die seën uit. Ek was nie bewus die kerk het die Sondag vroeër begin nie. |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Vlakvark. Hulle funksioneer altyd in gesinsverband. |
| Jou troeteldier en naam: |
Buksie |
| Wie was jou rolmodel: |
Gary Player |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My Skepper, Familie en my beroep |
| Jou motto in die lewe: |
Moet nooit oorhaastig optree nie: "Let things develop" |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Piet Fouché |
| Verjaardag: |
26 Februarie |
| Waar skool gegaan: |
Klerksdorp |
| Waar studeer: |
PU vir CHO |
| Kwalifikasies: |
B.Com. H.O.D. B.Ed. |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Rekeningkunde, Rugby, Gholf en Atletiek |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Ouditeur |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Cowboy & Indian |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
John Wayne |
| Gunsteling gereg: |
Braaivleis |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Gholf speel en sport kyk |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Vir die kerk gee |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Jak de Prieste, John Henry - (oud leerders van ons skool) |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Gholftoere na Sportweni |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
- |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Om vir die Leeus rugbyspan te skree! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Leeu - strateeg |
| Jou troeteldier en naam: |
Herculas |
| Wie was jou rolmodel: |
Frik du Preez |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
Godsdiens, gesin en vriende |
| Jou motto in die lewe: |
Vat dit soos dit kom! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Adéle Erasmus |
| Verjaardag: |
8 Junie |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Parys |
| Waar studeer: |
PU vir CHO |
| Kwalifikasies: |
H.O.D. |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Kuns, Atletiek en Netbal |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Toergids wou wees |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Comedies |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Jack Nicholson |
| Gunsteling gereg: |
Pasta |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Draf en kuier saam met vriende |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Ek sal bedank en van die rente lewe |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Collective Soul |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Skotland |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Chocolates |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My kar |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Nog nie een beleef nie |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Hiëna - unieke diere |
| Jou troeteldier en naam: |
’n Hond - Milo |
| Wie was jou rolmodel: |
My pa Johan |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
God, familie en vriende |
| Jou motto in die lewe: |
Glo net! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Alta van Wyk |
| Verjaardag: |
7 Junie |
| Waar skool gegaan: |
Klerskdorp |
| Waar studeer: |
PUK (NWU) |
| Kwalifikasies: |
H.O.D in Ekonomiese Wetenskappe |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Lewensoriëntering Gr.8-12, Netbal |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Baie ander goed doen! |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Middeleeuse epiese dramas, Ware verhale, Mooi inspirerende flieks, Bybel / Natuur / Historiese flieks. |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Dit hang van die rolvertolking af |
| Gunsteling gereg: |
Geregte eie aan verskillende lande en kulture, egte SA geregte, Italiaanse disse, ens. |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Bak en brou, tuin, naaldwerk, lees, natuur, kuier by see / bos saam met eie mense. Netbal |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
My kinders vir goed uit my beursie en sak uithelp – studies vooruitbetaal. Belegging in Dwarskersbos / Elandsbaai |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Verskillende kunstenaars en keuses |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Elke vakansie! |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong in die winter en Chocolates by spesiale familie geleenthede! |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My gesin |
| Die grootste verleentheid ooit: |
In 1986 .... |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Land- en seediere, voëls elkeen het eie uniekheid en gewoontes. |
| Jou troeteldier en naam: |
Jack Russel - Jessie en Labrador - Waldo |
| Wie was jou rolmodel: |
My ma, pa en enigste suster. Ook ander mense soos afrigters / onderwysers wat jou oor die lewe heen inspireer |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
Geloof, Familie en jare lange opregte vriende |
| Jou motto in die lewe: |
Respek vir jouself en ander. Moenie enige mag misbruik nie. Leer elke dag iets nuuts. Eerlikheid, opregtheid, vriendelikheid, lojaliteit, nederigheid. |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Anita Greyling |
| Verjaardag: |
27 November |
| Waar skool gegaan: |
Kroonstad Hoër (Blou skool) |
| Waar studeer: |
Bloemfontein Onderwyskollege |
| Kwalifikasies: |
Onderwysdiploma |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Afrikaans, Spiesgooi |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
’n Gastehuis wou bedryf |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Romantiese en Komedies |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Sandra Bullock |
| Gunsteling gereg: |
Seekos |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees is my passie en Naaldwerk |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Oorsese reis |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Afrikaanse musiek - Nianell |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Elke vakansie in Danabaai |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Chocolates |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My verloofring 30 jaar gelede |
| Die grootste verleentheid ooit: |
My tegnologiese gestremdheid t.o.v. terme by rekenaars en selfone (gereeld) |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Cheetah - dit is mos die beste ruybyspan! |
| Jou troeteldier en naam: |
Jack Russel - Jessy en 2 siamese katte - Agie en Leeu |
| Wie was jou rolmodel: |
My ouers |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My man en 2 dogters (Andréa & Ronél), my Christenskap en my familie |
| Jou motto in die lewe: |
Leef elke dag asof dit jou laaste is. Onthou God is in beheer. |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Anneen van der Merwe |
| Verjaardag: |
25 Oktober |
| Waar skool gegaan: |
Brits |
| Waar studeer: |
Pukke |
| Kwalifikasies: |
Ngos, Bcom Toerisme, Ekonomie met Wiskunde |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Toerisme, Lo, Rekeningkunde, Netbal |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Lize Beekman |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Kaap-vakansies |
| Waarvan hou jy die meeste 'Chocolates' of biltong: |
Chocolates |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My boerbok |
| Jou troeteldier en naam: |
Jack Russel - Clover, Boerbok - Brixton |
| Jou motto in die lewe: |
My genade is vir jou genoeg, my krag kom juis in volle werking wanneer jy swak is.' Kor. 12 |
| Gunsteling gereg: |
Lasagne |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Bertha van Zyl |
| Verjaardag: |
17 April |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Gimnasium Potchefstroom |
| Waar studeer: |
Potchefstroom Onderwys Kollege |
| Kwalifikasies: |
THOD - 4 jaar |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Engels, LO en Leesprogram |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
’n Dokter wou wees |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Musiek / Romanse / Waar ’n les te leer is en soms aksie |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
George Clooney, Julia Roberts, Jack Nicholson |
| Gunsteling gereg: |
Pasta en Hoenderpastei |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Tuin / Fotografie / TV-kyk / Fietsry / Stap / Lees / Reis |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Alles wat ek nog ooit wou doen, reis oorsee en plaaslik |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Demis Roussos, Nana Miskourie, Vicky Leandros, Pavarotti en ABBA |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Zimbabwe |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Sjokolade, maar biltong tydens rugby. |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My kinders en kleinkinders |
| Die grootste verleentheid ooit: |
’n Seun het my in Gr 4 die kys gevra en toe antwoord ek: “Ek sal my “case” self dra dankie!” |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Leeu – koning van die diere, statig en dwing respek af. Asook ’n Visarend – elegant. |
| Jou troeteldier en naam: |
’n Kat - Oz |
| Wie was jou rolmodel: |
My ouers – ma en pa |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
Godsdiens, Gesondheid en vriende |
| Jou motto in die lewe: |
“Never give up on your dream” |
|
“Preseverance is the key to success” |
|
“There is always a solution to the problem” |
|
“I can make a difference” |
|
| |
 |
| Naam en Van: |
Caren Burger |
| Verjaardag: |
14 Mei |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Brandwag, Benoni |
| Waar studeer: |
Goudstad Onderwys Kollege |
| Kwalifikasies: |
THOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Wiskunde, Atletiek |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Christelle Fouché |
| Verjaardag: |
22 Desember |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Noordheuwel - Krugersdorp |
| Waar studeer: |
PU vir CHO - Potchefstroom |
| Kwalifikasies: |
H.O.D. (Sek) |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Tans RTT vir Graad 10 en 11 en ek is die skool |
|
se bemarker. |
| Gunsteling musiek/groep |
Afrikaans - Juanita du Plessis |
|
Engels - Celine Dion |
| Lekkerste vakansie ooit |
Saam met my twee sussies, Alta en Brenda, in Ballito |
|
Las Vegas, saam met my gesin |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My broer het vir my verjaardag, ’n kaartjie gekoop om Celine Dion se show by te woon toe sy in S.A. getoer het! Wow, dit was super AWESOME! |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Toe een van my 'fans' na ’n show, terwyl ek kruisbeen op die verhoog sit en CD's teken, my groottoon beet kry en dit... Suig... Ja jul lees reg... Vrekkit, dit was embarassment in die ergste graad! JIG! |
| Wie was jou rolmodel: |
My ma... Sy is nogsteeds... Sy is ’n fantastiese, deugsame vrou en ek hoop ek kan net ’n kwart van haar vrouwees volstaan... Sooooo lief vir haar! |
| Die drie belangrikste dinge in jou lewe: |
My Skepper, My gesin, My familie en vriende! |
| Jou motto in die lewe: |
Moet nooit probeer om in te pas as jy gemaak isom uit te staan nie. Hou jou oë altyd op Jesus! |
|
|
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Moulin Rough was my gunsteling ooit! Verder hou ek van alle flieks wat humor, liefde en '’n gelukkige einde het... Sucker vir romantiese komedies! |
| Gunsteling gereg: |
BUFFULO WINGS BY DIE SPUR, spicy en ekstradurkie sous... Wanneer gaan ons? |
| As jy ’n miljoen rand wen wat sal jy daarmee maak: |
Wel, soos menig vrou sal ek graag 'shop till I drop' maar op ’n ernstige noot, sal ek graag my derde CD self finansier, ’n musiekvideo skiet... En dan verseker geld skenk vir ’n goeie tehuis vir arm bejaardes en kanker pasiënte. |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Christelle van Zyl |
| Verjaardag: |
3 Julie |
| Waar skool gegaan: |
Rustenburg H/S |
| Waar studeer: |
Tukkies, Ikeys |
| Kwalifikasies: |
BA HOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Engels, Redenaars, Betrokke by leiers en Gr 8’s, Matriekafskeid |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Tuisteskepper gebly het |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Romanties, flieks gebaseer op ’n ware verhaal |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Morgan Freeman en Meryl Streep |
| Gunsteling gereg: |
Bobotie |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees, bak en brou, staptoere, stap en kuier |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
My 4 kinders bederf, neseier, iemand help wat dringend hulp nodig het. |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
ABBA, BZN |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Hermanus en Drakensberge |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
“Choclates” |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My man en 4 kinders |
| Die grootste verleentheid ooit: |
- |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Olifant – sensitief en intelligent ongeag sy grootte |
| Jou troeteldier en naam: |
Kaspaas |
| Wie was jou rolmodel: |
Pa en Ma |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My geloof, my gesin, my familie |
| Jou motto in die lewe: |
Moet nooit probeer voorgee nie – probeer altyd jou bes in als wat jy aanpak. |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Elsje Pieterse |
| Verjaardag: |
7 September |
| Waar skool gegaan: |
Rustenburg |
| Waar studeer: |
Potchefstoom PUKKE |
| Kwalifikasies: |
B.Ed Honn. en BA. Honn |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Geografie, Netbal en VCSV |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
’n Kunstenaar geword het |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Franse flieks en ou Afrikaanse flieks |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Dit verskil na elke fliek |
| Gunsteling gereg: |
Alles wat vet maak! As ek moet kies – braaivleis my pa s’n |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Om ’n vuur te kuier – enige tyd of plek, saam met lekker geselskap |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Reis! |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Amanda Strydom, Laurika Rauch, Gwen Stefani, Lady Gaga |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Vêr van die gewone af ( enige plek) |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Dit hang van my bui af - Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
Liefde |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Dit was in my studente jare, maar ’n mens kan dit nie op papier skryf nie! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Luiperd – so trots maar tog misterieus. |
| Jou troeteldier en naam: |
Het nie troeteldiere nie – wel die geitjies in my huis is my troeteldiere |
| Wie was jou rolmodel: |
My pa en ma! Beslis nogsteeds |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
Liefde, Hoop en geloof in Jesus |
| Jou motto in die lewe: |
Moet nooit ophou droom nie! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Estelle Pretorius |
| Verjaardag: |
24 Junie |
| Waar skool gegaan: |
Van die Karoo tot in die Oos-Kaap |
| Waar studeer: |
Universiteit van Stellenbosch |
| Kwalifikasies: |
BA (H.O.D.) |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Sosiale Wetenskappe, Afrikaans |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
In die regte of kunste studeer het |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Verkies eerder goeie toneelspel, Kunsflieks, Romantiese komedies of speurverhale |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
|
| Gunsteling gereg: |
Tradisionele geregte |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Stap, lees en “shopping” |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
My bankbestuurder gelukkig maak! |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
|
| Lekkerste vakansie ooit: |
Ons Europese toer in 2008 |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
“Chocolates” – al is ek allergies daarvoor! |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My kinders |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Te veel om op te noem! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Jagluiperd – hul is misterieus en grasieus |
| Jou troeteldier en naam: |
3 honde : Pippie, Gina en Sheena |
| Wie was jou rolmodel: |
Ek leer by baie mense ’n ietsie |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My geloof, gesin en gesondheid |
| Jou motto in die lewe: |
Verander gedurig |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Ezilda Fouché |
| Verjaardag: |
14 Maart |
| Waar skool gegaan: |
Parys |
| Waar studeer: |
Potchefstroom |
| Kwalifikasies: |
B.A.(Hons.) HOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Afrikaans, Redenaars, Afrikaanse Ekspo en Netbal |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Vryetyd gehad het |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Romantiese Komedies en Aksie |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Harrison Ford |
| Gunsteling gereg: |
Braaivleis |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Aftree |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Neil Diamond |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Karavaanvakansies |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
’n Goeie pa vir my kinders |
| Die grootste verleentheid ooit: |
- |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Jagluiperd – koninklik! |
| Jou troeteldier en naam: |
‘n Hond - Sasha |
| Wie was jou rolmodel: |
Jesus |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
God, man en kinders |
| Jou motto in die lewe: |
Doen jou beste en God doen die res! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Herman Malan |
| Verjaardag: |
8 Maart |
| Waar skool gegaan: |
Sand du Plessis, Bloemfontein |
| Waar studeer: |
Kovsies |
| Kwalifikasies: |
BSc HOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Lewenswetenskappe |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Isabel Jordaan |
| Verjaardag: |
17 Desember |
| Waar skool gegaan: |
Parys Hoërskool |
| Waar studeer: |
Puk en Unisa |
| Kwalifikasies: |
BSc. Rek. Wetenskap, Bed en HOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Wiskunde |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Enige mooi musiek |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Rhodesië saam met Bluebird. |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My kinders |
| Die grootste verleentheid ooit: |
My geheim! |
| Jou troeteldier en naam: |
Brolloks - Worshond. |
| Jou motto in die lewe: |
Leef elke dag voluit! |
| As jy nie 'n onnie was nie - sou jy: |
Graag net 'n ma wou wees. |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Drama |
| Gunsteling akteur / aktrise: |
Richard Gere |
| Gunsteling gereg: |
Braaivleis |
| Stokperdjies / Sport/ Ontspanning: |
Naaldwerk, skilder en sport kyk. |
| As jy 'n miljoen rand wen wat sal jy daarmee maak: |
Alles doen wat ek graag wil doen en dan weer skoolhou. |
|
| |
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Jeanette du Toit |
| Verjaardag: |
2 September |
| Waar skool gegaan: |
Jim Fouché, Bloemfontein |
| Waar studeer: |
BOK |
| Kwalifikasies: |
H POD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Natuurwetenskappe, Tennis |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Ligte klassiek |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Europese toer |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My drie dogters |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Ek het van die trappe afgeval by die skool se ingang. |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Kameelperd, statige houding en beweging en die vel |
| Jou troeteldier en naam: |
Bella |
| Wie was jou rolmodel: |
My Ma |
| Die drie belangrikste dinge in jou lewe: |
My man, kinders en my gesondheid |
| Jou motto in die lewe: |
Carpé Diem |
| As jy nie 'n onnie was nie - sou jy: |
n Veearts wou wees. |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Komedies of 'girlie' flieks |
| Gunsteling akteur / aktrise: |
Harrison Ford |
| Gunsteling gereg: |
Skaapskenkels |
| Stokperdjies / Sport/ Ontspanning: |
Tuinmaak, Gym, enige vorm van kuns. |
| As jy 'n miljoen rand wen wat sal jy daarmee maak: |
Ek sal my aftrede reël. |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Liana
van Schalkwyk |
| Verjaardag: |
17 Junie |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Nylstroom |
| Waar studeer: |
PU vir CHO |
| Kwalifikasies: |
BA (Hons); H.O.D; MA (Afr.) |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Afrikaans, Engels, Voortrekkers en Patrysie |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
’n Joernalis of enige iets waar ek met boeke of woorde kan werk! |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Dramas en kunsflieks |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Robert Downey Jr. / Meryl Streep |
| Gunsteling gereg: |
|
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees / swem / in die bos |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Baie boeke, skilderye en matte koop! Ook die gewone – gee vir liefdadigheid e belê |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Afrikaanse musiek – Laurika Rauch |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Daar’s iets lekkers aan elke vakansie – kan nie uitsonder nie |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Chocolates natuurlik! Ek’s mos ’n vrou! |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My kinders en enige iets wat mooi toegedraai is en lyk of die een wat dit gee moeite gedoen het! |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Elke keer as ek val! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Olifant – so rustig en slim en onthou goed en ek lyk klein teen hulle! |
| Jou troeteldier en naam: |
Lizzy |
| Wie was jou rolmodel: |
Nog nooit regtig ’n spesifieke een gehad nie. |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My gesin, familie en my boeke. Vrede met wie ek is en die dinge rondom my en tevredenheid sluit aan by Christen-wees |
| Jou motto in die lewe: |
Hoekom vandag iets doen as jy dit môre kan doen! |
|
Ek hunker na “slow-living” |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Lindie Daniel |
| Verjaardag: |
4 Julie |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Parys, Volkskool Potchefstroom |
| Waar studeer: |
PU vir CHO - Potch |
| Kwalifikasies: |
M.Ed., Hons.B.Ed. , (Ekonomiese Wet. Sek ) HOD |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Rekenaartoepassingstegnologie, Netbal Zoemkie skoolkoerant |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Persoonlike assistent vir die baas van ’n groot maatskappy |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Romantiese fliek |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Richard Gere |
| Gunsteling gereg: |
Braai – steak en slaai |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Naaldwerk, Keyboard speel |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
By ’n goeie finansiële instelling belê. |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Eden |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Alle see-vakansies |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
my dogtertjie! |
| Die grootste verleentheid ooit: |
- |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Dolfyn – hulle is intelligent |
| Jou troeteldier en naam: |
’n Poedel - Mia |
| Wie was jou rolmodel: |
My ma |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My man, my kind en my familie |
| Jou motto in die lewe: |
Alles gebeur met ’n doel! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Lucien van Zyl |
| Verjaardag: |
2 Sep Mei |
| Waar skool gegaan: |
Hoër Parys |
| Waar studeer: |
Noordwes Universiteit Potchefstroom |
| Kwalifikasies: |
B.Ed Senior en Voo |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Wiskunde, wiskunde geletterdheid, Rugby, Krieket |
| Waarvan hou jy die meeste 'Chocolates' of biltong: |
Biltong |
| Die drie belangrikste dinge in jou lewe: |
My vrou, my kind en Biltong |
| My motto in die lewe: |
Remember the past, but live for the moment |
| Stokperdjies / Sport/ Ontspanning: |
Krieket, Aksie Netbal, Gholf, Muurbal |
| As jy 'n miljoen rand wen wat sal jy daarmee maak: |
R10 bysit en 'n lekker partytjie hou. |
|
| |
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Marli Kruger |
| Verjaardag: |
20 Mei |
| Waar skool gegaan: |
Hoër Meisieskool Hugenote |
| Waar studeer: |
PUK |
| Kwalifikasies: |
B.Mus(Ed) |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Engels (Gr 11 & 12), Koor, Sang vir Kunswedstyd, Jaarblad |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
By ’n drukkery of tydskrif wou werk. |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Ek hou nie van fliek nie, lees eerder. As ek moet, kunsflieks |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
- |
| Gunsteling gereg: |
My man se potjiekos |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Musiekmaak, naaldwerk |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Reis, reis, reis! |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Klassieke musiek en enige mooi koormusiek |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Namibië |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Al twee! Moeilik om te kies! |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
My dogter |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Toe my kamermaat my uitgevang het toe ek haar koekies gaps! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Uile – hulle is pragtig |
| Jou troeteldier en naam: |
2 katte, Elfie en Toulouse en Felix, die Yorkie |
| Wie was jou rolmodel: |
My pa |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
God, my gesin, my familie |
| Jou motto in die lewe: |
Soek die maklikste manier om iets te doen! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Niekie Pieterse |
| Verjaardag: |
16 September |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Vanderbijlpark |
| Waar studeer: |
NWU Vaaldriehoek Kampus |
| Kwalifikasies: |
B.Com. H.O.D. |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
EBW , Netbal en Atletiek |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Boekhouer |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Romantiese Komedies en Aksie |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Sandra Bullock |
| Gunsteling gereg: |
Braaivleis |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Lees |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
- |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Afrikaanse Musiek – enige iets met ’n mooi wysie |
| Lekkerste vakansie ooit: |
- |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Chocolates |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
- |
| Die grootste verleentheid ooit: |
- |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Olifant |
| Jou troeteldier en naam: |
- |
| Wie was jou rolmodel: |
My Ouers |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
My man en kinders |
| Jou motto in die lewe: |
Doen alles wat jy doen na die beste van jou vermoë |
|
| |
| |
|
| Naam en Van: |
Riëtte Van Wyk |
| Verjaardag: |
14 April |
| Waar skool gegaan: |
Parys Laer- en hoërskool |
| Waar studeer: |
Potchefstroom |
| Kwalifikasies: |
B.Ed en B.Ed Honn. met Afrikaans en EBW as hoofvakke |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Tegnologie, Netbal |
| As jy nie ’n onnie was nie - sou jy: |
Gerus het! |
| Watter tipe flieks kyk jy: |
Enige iets behalwe Star Wars en Sci-Fi |
| Gunsteling akteur/aktrise: |
Sandra Bullock |
| Gunsteling gereg: |
Steak en slaai |
| Stokperdjies / Sport / Ontspanning: |
Draf, draf, draf ! |
| As jy ’n R1 000 000 wen wat sal jy daarmee maak: |
Dit spend! |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Casting Crowns |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Bosveld en 4 vakansies by die see – elke jaar. Lekker! |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
’n Mooi Tanzanite hangertjie |
| Die grootste verleentheid ooit: |
Elke dag het sy eie verleentheid! Ek’s altyd op die verkeerde plek! |
| Watter wilde dier hou jy die meeste van en waarom: |
Leeu – dit klink soos Louis en lyk ook so! |
| Jou troeteldier en naam: |
Geen |
| Wie was jou rolmodel: |
My pa ! |
| Die 3 belangrikste goed in jou lewe: |
Jelly Tots, my ouers en Louis |
| Jou motto in die lewe: |
Die lewe skuld jou niks! |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Ronel Allers |
| Verjaardag: |
20 Julie |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Parys |
| Waar studeer: |
PUK |
| Kwalifikasies: |
BSc., HOD Nagraads |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Lewenswetenskap, Fisiese wetenskap,Natuurwetenskappe |
| Gunsteling musiek / sanggroep: |
Instrumenteel, 80's |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Elke Desember vakansie |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Chocolates |
| Jou troeteldier en naam: |
Jack Russel, Sasha en Boeta |
| Die drie belangrikste dinge in jou lewe: |
Geloof, familie, brakke |
| Gunsteling gereg: |
My ma se aspersietert |
| Stokperdjies / Sport/ Ontspanning: |
Bak en brou, tuinwerk, 'shop' |
| As jy 'n miljoen rand wen wat sal jy daarmee maak: |
Huisie koop en reis in SA |
|
| |
| |
 |
| Naam en Van: |
Salomé Kriek |
| Verjaardag: |
3 Mei |
| Waar skool gegaan: |
Hoërskool Parys |
| Waar studeer: |
Pukke (NWU) |
| Kwalifikasies: |
B.Ed |
|
| Watter vakke en buitemuurs bied jy aan: |
Wiskunde, Wiskundige geletterdheid, netbal, atletiek, aksienetbal |
| Lekkerste vakansie ooit: |
Alle vakansies is lekker. |
| Waarvan hou jy die meeste "Chocolates" of biltong: |
Biltong |
| Die beste geskenk wat jy ooit ontvang het: |
GHD |
| Jou troeteldier en naam: |
Worshond |
| Jou motto in die lewe: |
Jy lewe net een keer, maar as jy alles insit is een keer genoeg. |
| Gunsteling gereg: |
Pizza |
|
| |
| |
| |
| |
| |
| |