Skoolfonds
   

 

 

   
2011

Die skoolfonds vir 2011 beloop R 4 500 per kind per jaar, opgedeel in gelyke paaiemente van R450 per maand oor 10 maande.

Die koshuisgelde beloop R2 000 per kind per kwartaal.

 

 

2010

Die skoolfonds vir 2010 beloop R 4 200 per jaar, opgedeel in gelyke paaiemente van R420 per maand oor 10 maande.

Die koshuisgelde beloop R1 750 per kwartaal.