Scrap & Chat
|
||||||||||
Lala's Scrap & Chat het ontstaan uit 'n passie en liefde vir die stokperdjie 'Scrapbooking'. |
||||||||||
Dit het later verander na Scrap & Chat, Scrapbooking in Parys omdat dit huidiglik die enigste winkel in Parys is wat professionele klasse aanbied in hierdie stokperdjie. Dis 'n cosy klein winkeltjie met hope karakter en kreatiewe idees. Gratis klasse word aangebied in 'n gesellige, ontspanne atmosfeer. |
||||||||||
Scrap & Chat hou eksklusief voorraad in Tim Holtz, Cricut, Cuttlebug, Bo Bunny, My Minds Eye, Authentique, Simple Stories, Fabscraps…. Om maar net 'n paar te noem. | ||||||||||
Bederf jouself of 'n geliefde met 'n unieke selfgemaakte geskenk. Haal uit daai fotos wat iewers in 'n kas in 'n boks le en stof opgaar, of vergete in 'n folder op die rekenaar gestoor word. | ||||||||||
Kom en herleef weer daardie mooi en lekker herhinneringe wanneer jy dit op 'n unieke manier verewig. Dit sal defnitief iets wees waarmee jy sal wil "brag" en dit sal ook iets baie spesiaals wees wat jy sal nalaat… | ||||||||||
View Larger Map |
||||||||||
Back to Previous Page |