Najaarsrus retirement parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement  parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement  parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement  parys
 
 
 
 
Najaarsrus retirement parys
 
Back to Previous Page

Najaarsrus Sentrum vir Bejaardes Parys / Retirement Centre Parys

Old Age Home / Retirement Centre in Parys
In Town
Our adress Dolfstreet 64, Parys
Tel 056 817 7343
Fax 056 811 5051
Email sekretaresse@najaarsrus.co.za
Website www.najaarsrusaftreeoord.co.za
 

Kry gemoedsrus vir jou aftrede, kom na Najaarsrus vir 'n veilige, bekostigbare en goed toegeruste aftreeoord. Gaan rustig deur ons webwerf om meer uit te vind van Najaarsrus Sentrum vir Bejaardes. indien u enige vrae het kontak ons gerus.

 

Najaarsrus Tuiste

Sluit die volgende dienste in:

  • Verplegingsdienste
  • Washuis
  • Skoonmaakdienste
  • Dienssentrum
 

Najaarsrus Sentrum

Sluit die volgende dienste in:

  • Administratiewe Dienste
  • Voedseldienste
  • Terreindienste
  • Instandhoudingsdienste
  • Sekuriteit
 

Najaarsrus Tuiste

Sluit die volgende dienste in:

  • Verplegingsdienste
  • Washuis
  • Skoonmaakdienste
  • Dienssentrum
 

Najaarsrus Behuisingskema

Die Behuisingskema bestaan uit 31 woonstelle wat verhuur word:

  • 20 bedsitters – 33m² groot
  • 11 Eenslaapkamer eenhede 46m² tot 52m² groot

'n Heffing word van jaar tot jaar deur die Bestuur van Najaarsrus bepaal en sluit die volgende in:

  • Huur
  • Instandhouding
  • Munisipale dienste (nie krag nie)
  • Tuindienste (sny gras en kante)
  • Sekuriteits Dienste
  • Geboue versekering
  • Bybepaling wanneer ‘n geyser vervang word
  • 7 dae per jaar opname in die siekeboeg
  • Dienste van ‘n suster
 

Najaarsrus Deeltitelskema

Die Deeltitelskema bestaan uit 43 woonstelle:

  • 10  Tweeslaapkamer woonstelle met 'n motorhuis – oppv. 103 tot 139 m²
  • 6 Tweeslaapkamer woonstelle sonder ‘n motorhuis – oppv. 88 tot 123m²
  • 9 Eenslaapkamer woonstelle met 'n motorhuis – oppv. 83 tot 109m²
  • 18 Eenslaapkamer woonstelle sonder ‘n motorhuis – oppv. 45 tot 70m²

Heffing word van jaar tot jaar deur die Deeltitelskema se Raad van Trustee saamgestel en dit sluit die volgende in:

  • Water en ander munisipale dienste
  • Versekering van die gebou
  • Tuindienste (sny gras en kante)
  • Sekuriteit
  • Instandhouding (die arbeid)
  • 7 Dae per jaar opname in die siekeboeg
  • Dienste van ‘n suster
  • Die bybetaling wanneer geyser vervang word
Dit sluit nie kragverbruik in nie
 

Goue Jare Deeltitelskema

Dit is in Rubinstraat geleë – 1,5 km vanaf Najaarsrus. Dit bestaan uit 21 meenthuis eenhede, elkeen met ‘n motorhuis:

  • 1 Eenslaapkamer eenheid van 78 m²
  • 20 Tweeslaapkamer eenhede vanaf 117 m² tot 176 m²

'n Heffing word van jaar tot jaar deur Goue Jare se Raad van Trustee saamgestel en sluit die volgende in:

  • Sekuriteitstelsel
  • Tuindienste
  • Bybetaling wanneer geyser vervang moet word
  • Munisipale dienste
  • Versekering van die geboue
  • Krag en water verbruik is nie ingesluit nie
 
GPS Coordinates -

View Larger Map
 
Back to Previous Page