Hartelus Mark Parys

 
Place Egweni Lodge
Van Coller Straat nr 2, Parys
Contact   082 641 9618
Contact   082 375 8361
Date 1st Saturday of every month
Time 09h00 - 15h00
Email hartelusmark@gmail.com
 
Kersfeesmark op Saterdag 6 Desember vanaf 09h00-15h00 by Egweni Lodge, langs die brug oor die Vaalrivier na Potch in Parys.
 
Heerlike keurige kos, pragtige handgemaakte geskenke, eetgoed en pret vir die kinders. Span uit op 'n piekniekkombers terwyl jy luister na 'n optrede deur musikante wat 'n trekklavier en saksofoon gaan saambring. Dis 'n heerlike geleentheid om op 'n eg plattelandse manier te ontspan.


Kom koop, kuier, eet, wandel en ontspan langs die rivier by die brug in Parys! Eerste Saterdag van elke maand.

 
Hartlelus Mark is Parys se nuwe maandelikse mark wat elke eerste Saterdag van die maand langs die rivier by die brug plaasvind! Die atmosfeer is gesellig en onstpanne met heerlike eetgoed en pragtige handgemaakte items wat te koop aangebied word.
 

Click for more information on
Accommodation in Parys.

   
  facebook
Like our
Facebook Page
 
GPS Coordinates - 26°55'24.81"S 27°27'1.10"E
 

View Larger Map
 
Back to Previous Page