| |
| Place - Rifle |
Ballistic Beast Precision SA Shooting Range, Parys Airfield |
| Date - Rifle |
2de Saturday of Month |
| Time |
08h00 - 13h00 |
|
|
| Place- Hand Weapons |
Sons of Guns Indoor Shooting Range |
| Date |
2de Thursday evening of Month |
| Time |
17h00 |
| Contact |
082 421 1122 - Jan Lubbe |
| email |
guns@parys.co.za |
| website |
sajwv.parys.co.za |
| |
| Die skietdag sal plaasvind op elke 2de Saterdag van elke maand by die vliegveld skietbaan. |
| |
| Inskrywings begin om 07:00 en die koste is R100 per persoon & R50.00 onder 18's. Kinders/Juniors is baie welkom ! |
| |
Indien jy iemand anders se kind saambring om te kom skiet moet hulle voor die tyd by my 'n vrywaringsvorm kom invul!
|
| |
| Oog en oor beskerming is verpligtend! Dit sal plaasvind by Ballistic Beast Skietbaan, Parys vliegveld. |
| |
| Sluit vandag nog aan BY SAJWV by (http://www.sahunters.co.za/index.php/membership-lidmaatskap) |
| |